Meisies Liga.

Die uitsale is as volg:

1ste span eindig 2de

2de span 1ste

0/16 A-span 3de

0/16 B-span 2de

0/14 A-span 2de

0/14 B-span 1ste (saam met Sasol Hoër)

Foto: tweede Hokkiespan – ligawenners:

Voor: Anél du Plessis, Charné Oosthuizen (kapt.), mej. Deonie Rodgers (afrigter), Anri Kasselman (o/kapt.), Anzerie van Rooyen

Agter:  Simoné Smith, Liané de Necker, Joana Esterhuyse, Shannon-Leigh Nel, Henriëtte Janse van Vuuren, Xhanté Fouché, Janie Strauss, Juané Botes, Karin van Biljon.

Inligting en Foto’s verskaf deur

Tinkie Hattingh

Tinkie Rooiskool