Rooiskool se hokkiemeisies wat in die NVS-hokkiespanne ingesluit is

Sarina Crous (0/18B-span) en Joke Staal (0/18A-span). (Bo)

Rooies 3

Helené Welgemoed en Clarissa de Jonge van Rooiskool is in die NVS -016/B hokkiespan ingesluit.

rooies  4

Amy van Biljon van Rooiskool is in die NVS-0/14B hokkiespan ingesluit.