Gister het Rooiskool amptelik afskeid geneem van mnr. Anton Janse van Rensburg. Hy is aangestel as skoolhoof by Sentraal in Bloemfontein.