Rooiskool is baie trots op hul leerders wat tydens die Bio Science Global Olimpiade (landswye kompetisie) deelgeneem het en as volg presteer het:

Op die foto bo:

Voor:  Annabella Zitzke (Goue sertifikaat), Anlu Keeve (Brons sertifikaat), Christien Potgieter (brons sertifikaat)

Agter: Naas van Rooyen (Silwer sert.), Christiaan Hennings (Goud sert.), Heino Griessel (Silwer sert.)
Afwesig: Anroné van Tonder (Silwer sert.), Lucille Bray (Silwer sert.)