Rooiskool het 3 leerders wat derde plekke gekry het met die onlangse Nautilus Wiskundeprogram in Bloemfontein.

(FOTO BO)  Voor: Anroné van Tonder, JC Cordier en Carli van Tonder

Foto: Tinkie Hattingh

Tinkie Rooiskool