Tydens die AMESA Wiskunde het die volgende Rooiskool-leerders onder die Top 50 in die Vrystaat geeindig.

Op die foto bo:

Voor: Hanno Kriel, JC Cordier, Abrie Visagie

Agter: Sophia Rademeyer, Carli van Tonder, Marlize Nel, Johané van Coller

Afwesig: Zoë Kriel