Lurika de Jager en Juvan Beyers gr.10-Gasvryheidstudieleerders van Rooiskool het die afgelope naweek aan die  die “Pro Arte Alphen Park Pro Chefs Inter Schools Competition” deelgeneem en was die wenners van die kreatiefste spyskaart.