Rooiskool se eerste Gholfspan eindig 2de in die Noord-Vrystaat Hoërskoleliga.

Ge-Rico Muller, Noël Els en WJ Oosthuizen is ook opgeneem in die Noord-Vrystaa Gholfspan.

Ge-Rico is ook aangewys as die nr.1 speler!

 Foto bo van 1ste span:

Voor: Matthew Deyzel, mnr. Jaco Froneman, Ge-Rico muller

Agter: WJ Oosthuizen, Noël Els