Verlede naweek het ons die Kringleierskamp te Bloemfontein bygewoon. Dit was ‘n wonderlike ervaring en ek glo elkeen van ons het waarlik gegroei in ons geloofslewe. Dankie aan juffrou Marchien Otto wat die reëlings getref en ons vergesel het. Onthou: “Gedagtes word gesindhede. Gesindhede word gedrag. Gedrag word gewoontes” Daarom is die geheim tot beheer in jou lewe,

FOTO BO:  Ané Kirstein, Minette Bornman, Simoné du Plooy, Liané de Necker, Henriëtte Janse van Vuuren, Rethabile Matube, Entia van Tonder, Nadine Oelofse, Karin van Biljon