Die drie swemmers van Rooiskool het vir die SA swem vlak 2 & 3 gekwalifiseer. Telize Sevenster vlak 2, Meyer van der Merwe vlak 3 en Anja van der Merwe.