Chantelle de Wet ( ‘n leerder by Rooiskool) is deur die Vrystaat krieket unie as tellinghouer aangestel om die Vrystaat 0/17 Plattelandspan te vergesel na die Nasionale Kriekettoernooi in Worcester.

Mnr. Piet de Wet (‘n onderwyser by Rooiskool) is as spanbestuurder van die Vrystaat 017 Plattelandspan aangewys. Dit sal amptelik sy 25ste Provinsiale week wat hy bywoon.

 

Foto geneem deur: Tinkie Hattingh

Tinkie Rooiskool