Die Noordwes Jeugkoor is tydens die Vredefort Koepel-Koorfees aangewys as algehele wenners!

Rooiskoolleerders wat lede is van die koor is as volg:

Op die foto bo:

Voor: Zané Viljoen, Brian van Niekerk, Lara Els, Janké Botes

Agter: Eunice Cronjé, Lirischka strydom, Marlize Nel, Esmari Basson