Wian Viljoen ‘n leerder van Rooiskool is in die Vrystaat 0/15B Plattelandspan ingesluit wat in Desember in Welkom aan die Plattelandtoernooi gaan deelneem.