SA Skole  Atletiekkampioenskappe 28 Maart – 1 April

Ons atlete het goed presteer en die volgende plekke behaal:

Foto:

Voor lnr. Lucian Bekker (S 0/17) 8ste – Verspring, Wian Viljoen Vrystaatspan

Agter: lnr

Hanu Visiagie (S 0/15) 7de – Hamergooi, Helené Welgemoed (D 0/19) Silwer – 4 x 100m Aflos en 6de – 100 m;  Lou-Ann Swart (D 0/19) 6de – Spiesgooi; Mia van Oudtshoorn (D 0/19) Goud – Diskus en Goud – Gewigstoot; Amy van Biljon (D 0/17) 10de – verspring

Mia van Oudtshoorn is ook gekies vir die Vrystaat Seniorspan na  SA SENIOR ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE waar sy ‘n 6de plek in die gewigstoot en 8ste plek  in die diskus behaal het.