Jeanri Ackerman ‘n leerder van Rooiskool  is ingesluit in die Vrystaat 017 Platteland Krieketspan wat vanaf 14-18 Desember in Worcester gaan deelneem.