Dian de Beer van Rooiskool Kroonstad is gekies vir die o/17 Griffons rugby sewe’s-span wat gedurende die Oktober-vakansie aan ‘n Nasionale toernooi in Stellenbosch gaan deelneem, Baie geluk en sterkte!