Robin Titus wat tydens die Provinsiale skaakproewe in Kimberley eerste plek in haar ouderdomsgroep, verwerf het. Robin gaan vir die 0.18 meisies in Durban aan die Nasionale skaak kampioenskappe deelneem.