Tydens Rooiskool se prysuitdeling het Robbie le Roux met talle toekennings en trofëe weggestap.

Hy is aangewys as:

  1. Die beste sportman van die jaar binne skoolverband (SA Hoërskole Swemkampioenskappe – 2 goue, 1 silwer en 2 brons medaljes)
  1. Die beste sportman van die jaar buite skoolverband ( Swem  – vir SA jeug Oefengroep na Italië waar hy 1 goue en 2 silwermedaljes verwerf het

3. Hy verwerf ook die Hoesee-medalje en ‘n Verdienstelikheidsmedalje vir swemprestasies

 

Foto: Tinkie Hattingh