Hoërskool Bloemfontein se krieketster is die 14-jarige Riandré Nel . Hy is gekies vir die 0/15 B-Motheospan wat van 5-7 Oktober 2017 aan die VRYSTAAT-proewe gaan deelneem.