Die nuwe VRL van Hoërskool Reitz se leiers vir 2016, is tydens die onderskeie prysuitdelings bekendgemaak.

Die laerskool meisies is:  Mia van der Schyf, Aluschka Heymans, Anica Wapenaar (voorsitter), Elzaan Botha en Charné Crouwcamp.