Drie Graad 12-leerlinge van Hoërskool Reitz en lede van die Piet Geyer Voortrekkerkommando op Reitz, het hul Presidentsverkenner eksamen geslaag.

Hulle is op die foto bo van links: Desire van der Merwe, Janco Oosthuizen en Erika Benadé