Leerlinge van Hoërskool Reitz se Grondslagfase (Gr.3-leerlinge) wat aan die Amesa Wiskunde Olimpiade deelgeneem en goed presteer het is van links:

Carla Pretorius (Bo 60%), Elouise Snyman (Bo 80%), Mbali Mkhwanazi (Bo

60%) en Megan Haward (Algeheel 6de plek)