Die volgende redenaars van Hoërskool Fichardtpark het gekwalifiseer vir die semi-finale rondte van die ATKV redenaars.

FOTO BO:

Voor: Ludzi Arpin, Umonique Smit en Margie Botha

Agter: Arno Roodt, Franco van der Vlies en Nandi Roodt.