Witteberg spog vanjaar met 22 leerders wat deur is na die ATKV Redenaars Vrystaat/Noord Kaap Semifinaal.

Hulle is van links voor; Lesta Barrie, relebohile Masa, Bongiwe Dlamini, Cheryl Motolo, Retshepile Letuka, Zilke Heyns, Stan-Lee Gunther, Inge Willemse, Chrizelle Minnie, Lufunu Xulu, Janneke Venter, Doré Mostert, Johanné Heyns, Ntsebeng Molefe, Erica Ekeji, Louis Breyntenbach, Chris Briel, Thabile Mokoena, Theunis Bredenkamp, Shannnon Freeman, Marnus Zaaiman en Janet Strydom.