Baie geluk aan Primêre Skool Jordania in Bethlehem se 1ste hokkiespanne wat die naweek aan die Super 8 hokkie toernooi te Vanderbijlpark deel geneem het.  Die 1ste dogters hokkiespan wen die Super 8 toernooi! Hulle teken 30 doele in 6 wedstryde aan en staan slegs 1 af. ‘n Besondere prestasie. Die seuns het ook goed presteer en ‘n 3de plek behaal.

Dogters:

Voor: Ella Steynberg, Alissa Roux, Ané Beneke, Lourette Cillies, Heili Pretorius

Agter: Dr. André Smith (Skoolhoof), Qurida Ackeer, Bernise Cillies, Jana Muller, Petra Steinman, Ivé van der Westhuizen, Chandré Miles, Erika Knobel (Afrigter), René Vorster (Afrigter)

 

Seuns:

Voor: Hein Smith, Eathon Weatley, Franco de Boer, Willem Viljoen, Janus Pieterse, Gerard de Boer, DF Theron, Christiaan van Aardt

Agter: Dr. André Smith (Skoolhoof), Markus De Villiers, Marcu van Dyk, Roelof Stander, CF Barnard, Casper Knoester (Afrigter), Dawie Maree