Tydens Jordania se interne redenaarskompetisie het ‘n mooi klompie leerders deelgeneem. Die wenners van die verskillende afdelings was:

 

Gr. 1 tot 3 – 1. Juané Loubser, 2. Heiken Venter, 3. Nicke Mienie

Gr. 4 tot 5 – 1. Simoné Venter, 2. Jurie Wessels, 3. Ilne le Roux, 4. Dirk Willemse

Gr. 6 tot 7 – 1. Ann-ne Venter, 2. Dawie Maree, 3. Ella Steynberg, 4. Anike Bakkes