Primêre Skool Jordania in Bethlehem se meisies 12jaar is aangewys as die beste span op die onlangse Vrystaat Atletiekbyeenkoms in Sasolburg.

Hulle is:

Ivé van der Westhuizen, Petra Steynman, Shanique Clarke, Ané Beneke.