14 van Primêre Skool Jordania se leerders het die afgelope naweek in Kroonstad aan die Super 8 Skole redenaarskompetisie deelgeneem.

Dirkie Willemse het ‘n derde plek behaal in die Graad 4 katogorie.

Ella Steynberg het ‘n eerste plek behaal in die Graad 7 katogorie.

Juané Loubser het ‘n derde plek behaal in die Graad 3 katogorie.