Die volgende leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is deur na die nasionale rondte van die Sanlam WOW-Spelfees. Hul gaan op 23 Oktober in Stellenbosch deelneem. Baie geluk en sterkte!

 

Arminda da Silwa, Niel Kriek, Janco Botha, Skyla Nel