Hendru Grobbelaar van Primêre Skool Jordania in Bethlehem is na afloop van die seuns Noord-Vrystaat hokkieproewe in dié span ingesluit.