Bernard McKay het op 4 en 5 Maart deelgeneem aan die Vrystaat Champs Lewensredding kompetisie, en ook op 11 en 12 Maart aan die SA Level 1-Interprovinsiale Swem.

Hy het die volgende medaljes verwerf:

4 Maart 2017:

Silwer – 100m hindernis

Brons – 100m dummy carry

Silwer – 50m dummy carry

Goud – Ball throw

5 Maart 2017:

Brons – 200m openwater

Brons – 100m Hardloop, 200m Swem, 100m Hardloop

Goud – 400m Roei

11-12 Maart 2017:

Goud – 200m Vryslag

Brons – 100m Rugslag

Goud – 200m Wisselslag

Silwer – 200m Vryslag-aflos

Brons – 200m Gemeng Vryslag, Aflos

Brons 200m Wisselslag, Aflos

Baie geluk met die puik prestasies! Die Primêre Skool Jim Fouché is trots op jou!