Een seun gekies vir 0/13 Cravenweekspan.

Twee leerders gekies vir 0/12 Vrystaat Rugbyspan.

Een leerder gekies vir Vrystaat Sewes Rugbyspan.

Drie leerders speel vir die 0/13 Vrystaatspan teen die Griffons.

Een leerder gekies vir Vrystaat 0/13B Rugbyspan.