Baie geluk aan die volgende leerders van die Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein, wat aan die SA Judo Open Championships deelgeneem, en baie goed presteer het:

Vlnr agter: Renize Els (Brons), Alicia (Silwer/Brons), Ninke Botha (5de), Ninette Veldtsman (5de, Brons)

Vlnr voor: Anneke Veldtsman (Silwer/Goud), Gouws Veldtsman (Siler, 3 Goud), Wouter Myburgh (Silwer), Stiaan Myburgh (Silwer), Pieter de Kock (Deelname).