Wanneer ‘n mens ‘n swart beld om jou middel dra, beteken dit nie dat jy onoorwinlik is nie.

  • Dit beteken jy gee nooit op nie;
  • Jy werk hard ten spyte van die pyn;
  • Jy kyk verby jou teleurstellings;
  • Jy gee nie in vir twyfel nie;
  • Jy kyk jou vrese in die oë en jy het al genoeg geleer om te weet dat jy eintlik nog baie het om te leer.

Die Primêre Skool Jim Fouché is baie trots op Nicky Huiseman wat genomineer is vir die “novice children” karateka van die jaar 2016.  Voorwaar ‘n wonderlike prestasie.