Ons is weereens trots om te sê dat 5 Steyner-meisies die naweek van 18-19 April 2015 by Bloemfontein Equestrian Centre deelgeneem het aan SANESA se 2de Vrystaat kwalifiseerder.  Eloise van Niekerk, Jessica Notywala, Marjoli Engelbrecht, Stephanie Oosthuizen en Tegan Shackell het uitstekend gevaar met onderandere die volgende prestasies:

Eloise van Niekerk:  Working Riding, 1ste plek,  Jessica Notywala  (Dressage – lead rein (Toets 3)  2de plek,

PRESIDENT STEYN PERDRY        PRESIDENT STEYN PERDRY

MarjoliEngelbrecht, Performance Riding, 1ste plek, Stephanie Oosthuizen, Performance Riding 1ste plek,

PRES. STEYN PERDRY MARJOLI               PRES. STEYN STEPHANIE PERDRY

Tegan Shackell, Dressage (Toets 2) 1ste plek, Equitation (50cm) 1ste plek, Prix Caprilli (Toets 3)  1ste plek, Show Jumping – Competition (50cm)  2de plek, Show Jumping – Ideal Time (50cm)1ste plek.  Welgedaan meisies!!

PRES. STEYN TEGAN PERDRY