Levey Smit, Roelof Herbst, Danielle Scheepers, Lenita Lean en Milan de Sousa geniet die waatlemoen.

Wat is ‘n waatlemoenfees sonder ‘n lekker waatlemoensmeer?

Die taai moet darem ook afgewas word.