Die Graad 1’s van PBS vier saam met ‘n baie siek maatjie sy 7 de verjaarsdag.

Mnr. Louis Smith die skoolhoof het kom saam koek eet.

Die Cheetah gelukbringer het ook kom kuier tot groot vreugde van elkeen.