Die 0/9 Netbal span van President Brand Primêre skool het Saterdag 6 Junie die Netbal

op Nelsdrif baie geniet en al hulle wedstyde gewen!

Foto Voor vlnr Caitlyn Maddocks, Nelri Venter,Abigail Luke.

Agter vlnr Lienka Smith, Zandria Basstone, Marli Smith, Elseri Venter.

Die Ondersteuners het die koue aangepak met warm harte!

DSC_5460