Foto: Graad 3 Spreekkoor 

President Brand se spreekkore het hulle goed van hulle taak gekwyt.

Graad 1 Spreekkoor A++

Graad 2 Spreekkoor A++

Graad 3 Spreekkoor A++

Graad 4 Spreekkoor A+

Graad 5 Spreekkoor B+

Graad 6 Spreekkoor A+

Graad 7 Spreekkoor A

Graad 4 Spreekkoor