Die volgende 5 atlete het deelgeneem aan die SA Atletiek kampioenskappe te Germiston vanaf 19 – 21 Maart 2015.  Baie geluk met julle puik prestasie. Ons is baie trots op julle!       

Tweede plek met ‘n silwer medalje:

Su-Mari Gouws                 D 13       Diskus

Vierde plek:

Su-Mari Gouws                 D 13       Gewigstoot

Baie geluk ook aan die volgende leerders wat ongelukkig nie plekke behaal het nie, maar steeds goeie kompetisie gebied het aan die opponente:

Altus du Plessis                 S 10        70m Hekkies

Abbey Fivaz                        D 13       Verspring

Elri Groenewald                D 13       75m Hekkies

Nicholas Julies                   S 12        Gewigstoot

Ladene Liebenberg         D 11       70m Hekkies

Op die foto is:

Voor:   Elri Groenewald, Altus du Plessis

Middel:   Ladene Liebenberg, Su-Mari Gouws, Abbey Fivaz

Agter:   Nicholas Julies