Die volgende PBS netbalspelers behaal Vrystaat kleure:

v.l.n.r: Lelani Theron(0/12);  Buona Standers (0/13); Amy Jacobs(0/13); Lebo Moremme(0/13) en Arné Möller (0/12).

Die SA’s vind plaas op 2 – 6 Julie 2017 te Boksburg.  (Dr. EG Jansen Hoërskool)