Leon de Vries, Willie Volschenk, Juané Rens en Allison Maguire is gekies vir die Vrystaatspan wat Saterdag, 20 Mei 2017, aan die Interprovinsiale landloopbyeenkoms in Kimberley gaan deelneem.

Leon de Vries, Willie Volschenk, Juané Rens en Allison Maguire (Vrystaat landloopspan)