Verskeie skole het Saterdag 15 Augustus 2015 deelgeneem aan Tjokkies se Hokkiefees.

Hier is President Brand Primêre se 0/9 Seuns na afloop van een van hulle wedstryde.

v.l.n.r agter:  Damin Heydenrych, Henko Venter, LIan Theron, Heinrich Markgraaff, Jaydin Heckroodt

voor:  MJ Herbst, Muso Mokomela

Agter afrigter: Pieter Potgieter

.