President Brand Krieket toer na Betlehem:  PBS se krieketspelers het aan Jordania se 7 aan ‘n kant kriekettoernooi in Betlehem deelgeneem.  Die seuns was ware ambassadeurs en het 3 van hul 5 wedstryde gewen.

Op die foto bo:

AGTER:  Shaun Schietekat, Dihan v Schalkwyk, Franco Rautenbach, Tristan Heckroodt

VOOR:  Stefan Coetzer, Jarique du Plessis, Edwin Coetzer