President Brand se Junior sowel as die Senior kore het deelgeneem aan die Kunswedstryd.  Ons wil beide kore gelukwens met hulle prestasies.  Die Junior koor het ‘n A-simbool verower en die Senior koor het ‘n B-simbool behaal.

PBS Junior Koor (A simbool)

 

PBS Senior Koor (B simbool)