Pieter Muller van Hoërskool Voortrekker behaal eerste plek by die UJFIMO

Pieter Muller van Hoërskool Voortrekker in Bethlekem, het tydens die UJFIMO (Olimpiade: om finansiële geletterdheid) ‘n eerste plek nasionaal: Gr 11 verower.

Die prysuitdelingsfunksie het plaasgevind gedurende die September vakansie in Johannesburg

Die Trekkers is baie trots op jou, Pieter!