Baie geluk aan Pieter Luttig van Hoërskool Sentraal, wat tydens die Nasionale Sanssu toernooi gekies is as lid van die posligaspan wat hom een van die beste 12 sporterskuts in die land maak.

Baie geluk met die mooi prestasie!!