Paul Steyn Foundation:

Paul het vanoggend Rooiskool besoek. Hy stap 7000 km om prosteses vir mense in ons land in te samel. Hy het met die leeders gepraat en hul gemotiveer deur te sê dat die lewe nie stilstaan nie en jy alles kan doen. Paul het sy been verloor toe hy as kind onder ‘n grassnyer beland het. Vandag doen hy alles, van valskermspring, rugby reksprong ens.

Jy kan Paul se projek ondersteun deur op die skakel te gaan klik:    https://www.facebook.com/paulsteynfoundation/?fref=ts

Foto bo :   v.l.n.r.  Nadine Oelofse, Paul Steyn, Richard Bessenger

Foto’s onder:  Paul Steyn en André Oelofse 

PAUL STEYN BESOEK ROOI                                 PAUL STEYN BESOEK ROOISKOOL