Die graad 5-dogters het op 11 Junie die entrepreneursdag aangebied en elkeen het hulle talente ingespan en met baie oorspronklike idees na vore gekom. Baie geluk aan al die WENNERS!