Primêre Skool Jordania in Bethlehem is trots op ons tweeling, Hendré en Hanco Pieterse, wat hierdie jaar hulle skoolloopbaan as deel van ‘n baie groot Graad 1 groep begin.